Modulekode | FTP 304 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Omvattende kliniese hantering van pasiënte met aanmeldbare en nie-aanmeldbare siekte en ander toestande, pasiënte met ‘n aantasting of gestremdheid as gevolg van die impak van fisiese/ekonomiese/politiese en psigo-sosiale omgewing op gesondheid en welstand, gesondheidsbevordering, en ontwikkeling van sportwetenskap. Omvattende kliniese hantering word toegepas waar relevant, in kindergesondheid (Pediatrie), adolessensie, gesondheid en siekte in die middeljare, in volwasse gesondheid en in geriatrie, leefstylsiektes, chroniese siekte, impak van HIV op gestremdhied, slagoffers van trauma en/of geestelike gesondheidstoestande. |
Modulekrediete | 45.00 |
Programme | |
Voorvereistes | FSG 251, FSG 252, FSG 261, FSG 262, ANP 210, GMB 252, GMB 253, FTP 231, FTP 241, POL 251 |
Kontaktyd | 3 lesings per week, Gemeenskapsbetrokkenheid, 2 praktiese sessies per week, 1 besprekingsklas per week, 2 webgebaseerde periodes per week |
Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
Akademiese organisasie | Fisioterapie |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App